’n Luside, van die Latynse lūcida (stēlla), "helder (ster)",Lucida in The Free Dictionary is die helderste ster in ’n sterrebeeld. Voorbeelde is Rigel (die luside van die Jagter), Polaris (die Klein Beer) en Vega (die Lier).

Vir ’n lys lusides, sien Lys van sterrebeelde.

Verwysings

Kategorie:Sterre Kategorie:Latynse leenwoorde