Johannes Cornelis d’Ableing (20 November 1663 – 21 Mei 1721) was waarnemende goewerneur van die Kaap nadat Willem Adriaan van der Stel ontslaan is.
Sien ook Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie
Kategorie:Nederlandse kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie (VOC)