Die Muckleneuk-moorde was vyf moorde wat in 2019 binne 'n paar weke van mekaar in Muckleneuk in Pretoria, Gauteng plaasgevind het. Al die slagoffers was middeljarige, hawelose mans en is gedurende die nag vermoor.

Slagoffer Datum van moord Plek van moord Anonieme, middeljarige, hawelose man Omgewing van Mearspark-treinstasie Anonieme, middeljarige, hawelose man 8 Junie 2019 Magnoliadal-park Anonieme, middeljarige, hawelose man 9 Junie 2019 Magnoliadal-park Anonieme, middeljarige, hawelose man 18 Junie 2019 Hoek van Justice Mahomed- en Troyestraat Anonieme, middeljarige, hawelose man 19 Junie 2019 Onbekende bushalte in Muckleneuk

Reaksies Elias Mawela, Gautengse polisiehoof: "Sonder om paniek onder gemeenskappe in veral die Muckleneuk-omgewing te saai, wil die polisie die publiek maan om waaksaam te wees teen hierdie nagtelike bekruiper wat op weerloses teer. Ons, as die polisie, moet dadelik werk hiervan maak en verseker dat dié waansin beëindig word."

Verwysings

Kategorie:Misdaad