Nechama Rivlin (Hebreeus: 5נֶחָמָה רִיבְלִין Junie 1945 – 4 Junie 2019) was 'n Israeliese akademikus en die vrou van die voormalige president van Israel Reuven Rivlin. Sy het vanaf 1967 tot 2007 by die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem gewerk.

Kategorie:Israelse akademici Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Bioloë Kategorie:Dierkundiges Kategorie:Gades van nasionale leiers Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2019