Melanie Merkosky (gebore 7 April 1980) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent An Eye for Beauty (2014) en in die televisiereekse Slings and Arrows (2003) en Runaway (2006).
Filmografie Rolprente 2014: An Eye for Beauty 2018: The Idea of Manhood
Televisiereekse 2003: Slings and Arrows 2006: Runaway 2009: Harper's Globe 2012: The Hi-Life 2012: Continuum
Video's 2013: Telluride
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Kanadese rolprentregisseurs Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu