Willow Johnson (gebore 3 April 1977) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Escaflowne: The Movie (2000) en in die televisiereekse Ranma ½ (1989), Inuyasha (2000), en InuYasha: The Final Act (2009).

Filmografie Rolprente 2000: Escaflowne: The Movie

Televisiereekse 1989: Ranma ½ 1989: Ranma ½: Nettô-hen 1992: My Little Pony Tales 2000: Inuyasha 2001: Star Ocean EX 2002: Tokyo Underground 2009: InuYasha: The Final Act

Video's 1992: Fatal Fury: Legend of the Hungry Wolf 2009: Barbie and the Three Musketeers 2009: Sing Along with Barbie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu