Alexz Johnson (gebore 4 November 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Final Destination 3 (2006) en in die televisiereekse So Weird (1999) en Instant Star (2004).
Filmografie Rolprente 2006: Final Destination 3 2014: House of Bodies 2017: The Wasting
Televisiereekse 1999: So Weird 2004: Instant Star 2012: Blue
Televisierolprente 2007: Devil's Diary 2009: Stranger with My Face
Video's 2006: Planned Accidents 2006: Dead Teenager Movie 2012: Alexz Johnson: Walking 2015: Alexz Johnson: Heart Like That
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense