Heather Doerksen (gebore 12 Februarie 1980) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Eye (2008), The Day the Earth Stood Still (2008), The Uninvited (2009), en Pacific Rim (2013).

Filmografie Rolprente 2007: Making Waves 2008: The Eye 2008: The Day the Earth Stood Still 2009: The Uninvited 2012: Indie Jonesing 2012: Ambrosia 2013: Pacific Rim

Televisiereekse 2007: Conspiracy 2015: Lego Elves 2015: Lego Elves Webisodes

Televisierolprente 2016: All Things Valentine 2017: All of My Heart: Inn Love 2018: All of My Heart: The Wedding

Video's 2008: Holly Hobbie and Friends: Fabulous Fashion Show 2013: Jaegers Echo Human Grace 2013: Mega Sized Sets 2013: Shatterdome Ranger Roll Call

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu