Kate Drummond (gebore 21 Oktober 1975) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Saving Hope (2012) en Wynonna Earp (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Working Mom 2016: Go Fish Nowhere

Televisiereekse 2011: Sweet Tarts Takeaway 2012: Saving Hope 2012: Daytime Toronto 2015: Open House 2016: Wynonna Earp

Televisierolprente 2016: Flower Shop Mystery: Mum's the Word 2016: Flower Shop Mystery: Dearly Depotted

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975