Melissa Elias (gebore 12 Maart 1985) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Warden's Ransom (2014) en in die televisiereekse Falcon Beach (2006) en UnREAL (2015).

Filmografie Rolprente 2014: A Warden's Ransom

Televisiereekse 2002: 2030 CE 2006: Falcon Beach 2015: UnREAL

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu