Elisabetta Fantone (gebore 12 Augustus 1982) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Havana 57 (2012), Big Eyes (2014), en Call Me Sandy.
Filmografie Rolprente 2012: Havana 57 2014: Big Eyes 2016: Papa Est Devenu un Lutin Call Me Sandy
Televisiereekse 1999: Daytime Show (Mississauga) on Rogers TV 2003: Loft story 2004: Montreal.TV 2006: Le 9.5 2006: Droit au Coeur (Radio-Canada) 2008: Vie de Couple 2009: L'Univers MusiquePlus 2010: What's Cooking 2010: Plum Daily Miami Beach 2011: Alex en Floride 2012: Jampack 2018: Paper Empire
Televisierolprente 2007: Noël à Kandahar 2018: The MobKing
Video's 2013: L'Entrevue
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense