Angela Featherstone (gebore 3 April 1965) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Con Air (1997), The Wedding Singer (1998), en Soul Survivors (2001).

Filmografie Rolprente 1997: Con Air 1998: The Wedding Singer 2000: Takedown 2000: The Guilty 2001: Soul Survivors 2002: Pressure 2003: Reeseville 2010: Beneath the Dark

Televisiereekse 1997: Cracker: Mind Over Murder 2007: Exes & Ohs

Televisierolprente 1995: Family of Cops 1997: Breach of Faith: A Family of Cops II 2002: Federal Protection 2006: Caved In

Video's 1994: Dark Angel: The Ascent 2002: One Way Out 2015: Medieval Times: The Making of 'Army of Darkness'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu