Cara Gee (gebore 2 September 1983) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Empire of Dirt (2013), The Carmilla Movie (2017), en Trouble in the Garden (2018), en in die televisiereeks The Expanse (2015).

Filmografie Rolprente 2013: Empire of Dirt 2017: The Carmilla Movie 2017: Sundowners 2018: Trouble in the Garden 2018: Lone Wolf Survival Kit Red Rover

Televisiereekse 2011: Katie Chats 2014: Strange Empire 2015: The Expanse 2016: Inhuman Condition 2017: The Neddeaus of Duqesne Island

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu