Juliette Gosselin (gebore 15 Junie 1991) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Battle of the Brave (2004) en Embrasse-moi comme tu m'aimes (2016), en in die televisiereeks 19-2 (2014).

Filmografie Rolprente 2004: Battle of the Brave 2005: Familia 2006: Histoire de famille 2006: Délivrez-moi 2011: La vérité 2016: Embrasse-moi comme tu m'aimes 2017: The Gracefield Incident 2017: Tadoussac 2018: 1991 La beauté du monde

Televisiereekse 2014: 19-2 2015: Switch & Bitch 2017: L'Académie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu