Lyndie Greenwood (gebore 6 Junie 1983) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cut to the Chase (2016) en in die televisiereekse Being Erica (2009), Nikita (2010), en Sleepy Hollow (2013).

Filmografie Rolprente 2010: This Movie Is Broken 2016: Cut to the Chase

Televisiereekse 2009: Being Erica 2010: Nikita 2013: Sleepy Hollow

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu