Kristen Hager (gebore 2 Januarie 1984) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I'm Not There. (2007), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), Wanted (2008), en A Little Bit Zombie (2012).

Filmografie Rolprente 2007: I'm Not There. 2007: Aliens vs. Predator: Requiem 2008: Wanted 2011: Servitude 2012: A Little Bit Zombie 2013: The Right Kind of Wrong 2014: The Barber 2016: In Embryo 2018: The Turkey Bowl

Televisiereekse 2006: Runaway 2011: Being Human 2018: Condor

Televisierolprente 2010: Ties That Bind 2015: The Adversaries 2017: Untitled Miami Project

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu