Christine Harnos (gebore 16 November 1968) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cold Dog Soup (1990), Dazed and Confused (1993), en Hellraiser: Bloodline (1996), en in die televisiereeks Star Trek: Voyager (1995).
Filmografie Rolprente 1988: The Rescue 1990: Cold Dog Soup 1990: Denial 1993: Dazed and Confused 1996: Hellraiser: Bloodline 1997: Pink as the Day She Was Born 2003: Seventh Veil Here Is Something Beautiful (Etc.
Televisiereekse 1995: Star Trek: Voyager 1995: New York Daze
Televisierolprente 1996: Bloodhounds 1996: Thrill 1997: Hollywood Confidential 1998: Remembering Sex
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu