Charlotte Hegele (gebore 12 November 1990) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Haven (2010), Bomb Girls (2012), en When Calls the Heart (2014).
Filmografie Televisiereekse 2010: Haven 2012: Bomb Girls 2014: When Calls the Heart
Televisierolprente 2014: Bomb Girls: Facing the Enemy
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu