Taylor Hickson (gebore 11 Desember 1997) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deadpool (2016) en Giant Little Ones (2018), en in die televisiereeks Deadly Class (2019).
Filmografie Rolprente 2016: Deadpool 2016: Hunting Pignut 2017: Residue 2018: Giant Little Ones
Televisiereekse 2016: Aftermath 2019: Deadly Class
Televisierolprente Motherland
Video's 2018: L'image Fantôme - Sur le tournage de Ghostland
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu