Jordan Hayes (gebore 14 Junie 1987) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent House at the End of the Street (2012) en in die televisiereekse Nikita (2010) en Helix (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Hidden 3D 2012: House at the End of the Street 2015: Almost Anything Killing Games

Televisiereekse 2010: Nikita 2014: Helix

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu