Meghan Heffern (gebore 3 Oktober 1983) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fog (2005), Chloe (2009), en What If (2013).
Filmografie Rolprente 2005: The Fog 2005: Insecticidal 2009: Chloe 2010: The Shrine 2012: Old Stock 2013: What If 2013: Home Sweet Home 2014: E.M.S. 2016: A Sunday Kind of Love Red Rover
Televisiereekse 2006: Lovebites 2011: Mudpit 2011: Almost Heroes 2013: Backpackers 2014: Road Trip 2017: How to Buy a Baby
Televisierolprente 2016: Journey Back to Christmas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu