Lauren Hammersley is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bloody Mary (2006) en in die televisiereekse John Doe (2002), Mr. D (2012), en Orphan Black (2013).

Filmografie Rolprente 2006: Bloody Mary

Televisiereekse 2002: John Doe 2012: Mr. D 2013: Orphan Black 2013: Mr. D: Webisodes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu