Shenae Grimes (gebore 24 Oktober 1989) is 'n Kanadese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cross Road (2008) en Scream 4 (2011), en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001) en 90210 (2008).
Filmografie Rolprente 2008: The Cross Road 2011: Scream 4 2013: Sugar 2017: Blood Honey
Televisiereekse 2001: Degrassi: The Next Generation 2005: The Power Strikers 2005: Skater Boys 2008: 90210 2014: Popsugar Now 2018: The Detail
Televisierolprente 2005: Shania: A Life in Eight Albums 2008: Picture This 2008: Degrassi Spring Break Movie 2014: The Hazing Secret 2015: Christmas Incorporated 2016: Newlywed and Dead 2016: Sandra Brown's White Hot 2016: Date with Love 2017: The Mechanics of Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense