Sarah Goldberg (gebore 31 Mei 1985) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Gambit (2012) en The Dark Knight Rises (2012), en in die televisiereekse Elementary (2012) en Barry (2018).

Filmografie Rolprente 2008: A Bunch of Amateurs 2012: Gambit 2012: The Dark Knight Rises 2017: Bikini Moon

Televisiereekse 2012: Elementary 2015: Hindsight 2018: Barry

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu