Aaryn Doyle (gebore 4 Januarie 1993) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Save-Ums! (2003), Miss Spider's Sunny Patch Friends (2004), en Little Mosque on the Prairie (2007).

Filmografie Televisiereekse 2003: The Save-Ums! 2004: Miss Spider's Sunny Patch Friends 2007: Little Mosque on the Prairie

Televisierolprente 2007: Words to Music: The Canadian Songwriters Hall of Fame 2007

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense