Alisen Down (gebore 3 Januarie 1976) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Day the Earth Stood Still (2008) en Case 39 (2009), en in die televisiereekse Robson Arms (2005) en 12 Monkeys (2015).
Filmografie Rolprente 1999: Bad Money 2000: A Good Burn 2008: The Day the Earth Stood Still 2009: Case 39
Televisiereekse 2000: Mysterious Ways 2005: Robson Arms 2015: 12 Monkeys
Televisierolprente 2004: The Life 2005: Tripping the Wire: A Stephen Tree Mystery
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu