Shirley Douglas (2 April 1934 - 5 April 2020) was 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lolita (1962) en Dead Ringers (1988), en in die televisiereeks Wind at My Back (1996).
Filmografie Rolprente 1962: Lolita 1988: Dead Ringers 1992: Passage of the Heart 1998: Barney's Great Adventure 2004: Sarah McLachlan: A Life of Music 2015: Canadian Star
Televisiereekse 1977: The Lynne Gordon Show 1992: The Hat Squad 1996: Wind at My Back 1996: Flash Gordon 1997: Franklin 2002: Mary Walsh: Open Book
Televisierolprente 1953: Half Seas Over 1978: Nellie McClung 1985: Turning to Stone 1993: Shattered Trust: The Shari Karney Story 1995: Johnny's Girl
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020