Jacqueline Byers is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ordinary Days (2017) en in die televisiereekse Timeless (2016), Roadies (2016), en Salvation (2017).
Filmografie Rolprente 2017: Ordinary Days
Televisiereekse 2014: Scared Stiff 2016: Timeless 2016: Roadies 2017: Salvation
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu