Leah Cairns (gebore 2 Junie 1974) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 88 Minutes (2007) en Interstellar (2014), en in die televisiereekse Battlestar Galactica (2004) en Travelers (2016).

Filmografie Rolprente 2005: Thralls 2007: 88 Minutes 2014: Interstellar

Televisiereekse 2004: Battlestar Galactica 2005: Godiva's 2015: Coded 2016: Travelers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu