Conchita Campbell (gebore 25 Oktober 1995) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pursued (2004) en Scary Movie 4 (2006), en in die televisiereekse The 4400 (2004) en Supernatural (2005).
Filmografie Rolprente 2004: Pursued 2006: Scary Movie 4
Televisiereekse 2004: The 4400 2005: Supernatural 2005: Zixx: Level Two
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense