Juanita Louw is 'n Afrikaanse digteres. Onder haar pen het die digbundel In die grot van die sibille verskyn, wat deur Quillerie - 'n druknaam van NB-Uitgewers uitgegee is. In 2020 word haar gedigte ‘naweek’ en ‘Altaar’ in Vers en vrou opgeneem. De Wet, K. (samest.) Vers & vrou. Kaapstad: Human & Rousseau. 2020
Dr. Daniël Hugo het die volgende te sê gehad oor die bundel:
Inligting bekom van die omslag van die bundel
Verwysings
Kategorie:Afrikaners Kategorie:Afrikaanse digters Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse digters