Erica Cerra (gebore 31 Oktober 1979) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Blade: Trinity (2004), Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief (2010), en Power Rangers (2017), en in die televisiereeks Eureka (2006).
Filmografie Rolprente 2004: Blade: Trinity 2004: Adam & Evil 2010: Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief 2015: Shark Killer 2017: Power Rangers
Televisiereekse 1994: No Adults Allowed 2004: Naughty Bits 2006: Eureka 2014: Rush 2018: Dead Inside
Televisierolprente 2011: Mega Cyclone 2012: The Wishing Tree 2015: Welcome Home
Video's 2010: The Stranger
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu