Soma Chhaya (gebore 24 Junie 1998) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (2015) en The Breadwinner (2017), en in die televisiereekse Saving Hope (2012) en Degrassi: Next Class (2016).
Filmografie Rolprente 2014: Monkey in the Middle 2015: Poltergeist 2017: The Breadwinner
Televisiereekse 2012: Saving Hope 2016: Degrassi: Next Class
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu