Lara Jean Chorostecki (gebore 24 September 1984) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Antiviral (2012) en in die televisiereekse Hannibal (2013), X Company (2015), en Designated Survivor (2016).

Filmografie Rolprente 2012: Antiviral 2012: Please Kill Mr. Know It All 2015: Barn Wedding 2016: The Masked Saint 2016: Renaissance 2016: Joseph and Mary 2018: Nose to Tail

Televisiereekse 2013: Hannibal 2015: X Company 2015: We Are Disorderly 2016: Designated Survivor

Televisierolprente 2008: Charlie & Me 2010: The 19th Wife

Video's 2014: Hannibal: This Is My Design 2015: Hannibal: Season Three - Getting the Old Scent Again: Re-imagining Red Dragon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu