Jenny Cooper is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I Think I Do (2013) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Open Heart (2015).

Filmografie Rolprente 2008: Baby Blues 2013: I Think I Do

Televisiereekse 1995: Jake and the Kid 1997: Fast Track 2005: Grey's Anatomy 2015: Open Heart 2017: Exposed

Televisierolprente 2006: The Obsession

Eksterne skakels

Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu