Belinda Cornish is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Purple Gas (2003) en in die televisiereeks Tiny Plastic Men (2012).
Filmografie Rolprente 2003: Purple Gas 2003: Turnbuckle 2004: Rio Loco
Televisiereekse 2012: Tiny Plastic Men 2017: Legendary Myths: Raven Adventures
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense