Julianne Côté (gebore 7 Mei 1990) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ma vie en cinémascope (2004), Sarah Prefers to Run (2013), en Tu Dors Nicole (2014), en in die televisiereeks Le jeu (2018).

Filmografie Rolprente 2004: Ma vie en cinémascope 2007: The Fight 2013: Sarah Prefers to Run 2014: Tu Dors Nicole 2016: La Chasse au Collet 2017: Ça sent la coupe

Televisiereekse 1996: Virginie 2007: Les étoiles filantes 2012: En thérapie 2015: Le Chalet 2015: Switch & Bitch 2018: Le jeu

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu