Megan Danso (gebore 26 April 1990) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fifty Shades of Grey (2015) en in die televisiereekse The Troop (2009), Falling Skies (2011), en Continuum (2012).
Filmografie Rolprente 2015: Fifty Shades of Grey
Televisiereekse 2009: The Troop 2011: Falling Skies 2012: Continuum
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu