Zoé De Grand Maison (gebore 3 Mei 1995) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Christmas Horror Story (2015) en in die televisiereekse Motive (2013), Orphan Black (2013), en Played (2013).
Filmografie Rolprente 2015: A Christmas Horror Story
Televisiereekse 2013: Motive 2013: Orphan Black 2013: Played
Televisierolprente 2016: Pregnant at 17
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense