Marya Delver (gebore 9 Augustus 1974) is 'n Kanadese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Better Than Chocolate (1999) en Last Wedding (2001), en in die televisiereekse Stargate SG-1 (1997) en Sons of Anarchy (2008).
Filmografie Rolprente 1999: Better Than Chocolate 2000: Waydowntown 2001: Last Wedding 2006: Monkey Warfare
Televisiereekse 1997: Stargate SG-1 2008: Sons of Anarchy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu