Holly Elissa Dignard (gebore 1 Oktober 1979) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Supernatural (2005) en Hellcats (2010).

Filmografie Rolprente 2003: Spook 2016: Bus Driver Soccer-Baseball: The Battle for Wiggley Park We All Fall Down Untitled Ghana Project Nubia Untitled Kids MMA Documentary

Televisiereekse 2005: Supernatural 2006: Whistler 2010: Hellcats 2010: Helenna's Tinseltown Tuesdays

Televisierolprente 2009: Polar Storm 2009: Something Evil Comes 2010: Ice Quake 2011: He Loves Me 2012: The 12 Disasters of Christmas 2017: The Christmas Train

Video's 2008: Kill Switch

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu