Nicole de Boer (gebore 20 Desember 1970) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Prom Night IV: Deliver Us from Evil (1992) en Cube (1997), en in die televisiereekse Star Trek: Deep Space Nine (1993) en The Dead Zone (2002).

Filmografie Rolprente 1992: Prom Night IV: Deliver Us from Evil 1997: Cube 2003: Public Domain 2004: Phil the Alien 2011: FedCon XX: The SciFi Experience 2016: Trust No One

Televisiereekse 1988: The Kids in the Hall 1989: C.B.C.'s Magic Hour 1990: First Resort 1991: Beyond Reality 1993: Star Trek: Deep Space Nine 1997: Mission Genesis 1999: Dooley Gardens 2002: The Dead Zone 2016: Private Eyes

Televisierolprente 1997: The Making of 'Mission Genesis''' 2006: Ties That Bind 2008: NYC: Tornado Terror 2011: Iron Golem 2011: Metal Tornado 2012: My Mother's Secret 2016: Where's My Baby? Video's 2002: The Dead Zone 2008: Christmas Town''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu