Kennedi Clements (gebore 21 Januarie 2007) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Poltergeist (2015) en in die televisiereekse V (2009) en Rogue (2013).
Filmografie Rolprente 2015: Poltergeist
Televisiereekse 2009: V 2013: Rogue
Televisierolprente 2010: A Family Thanksgiving
Video's 2014: Jingle All the Way 2
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2007 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu