Jannie Malan is 'n Afrikaanse digter. Onder sy pen het reeds verskyn die digbundel In ligte laaie, wat deur Protea Boekhuis uitgegee word. Dr. Daniël Hugo is die redakteur daarvan.Inligting van die bundel bekom

Verwysings

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaanse digters Kategorie:Suid-Afrikaanse digters Kategorie:Afrikaners