Jonathan Scarfe (gebore 16 Desember 1975) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Equalizer 2 (2018) en in die televisiereekse Hell on Wheels (2011) en Van Helsing (2016).

Filmografie Rolprente 1998: Short for Nothing 2002: The Bay of Love and Sorrows 2007: The Poet 2010: Radio Free Albemuth 2018: The Equalizer 2 Jelly

Televisiereekse 1993: Madison 2003: The Atwood Stories 2007: Conspiracy 2008: Raising the Bar 2011: Hell on Wheels 2012: Perception 2015: Ties That Bind 2016: Van Helsing

Televisierolprente 1996: The Morrison Murders: Based on a True Story 1998: White Lies 1999: The Wrong Girl 1999: The Sheldon Kennedy Story 2000: Blood Money 2003: Burn: The Robert Wraight Story 2003: Mafia Doctor 2004: Judas 2004: The Clinic 2007: Carolina Moon 2008: Vipers 2009: Hidden Crimes 2015: Love on the Air 2015: Angel of Christmas 2016: Dater's Handbook 2017: Christmas Solo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu