Noah Ryan Scott (gebore 26 Augustus 2000) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Rick Mercer Report (2004) en Kid's Town (2013).

Filmografie Televisiereekse 2004: The Rick Mercer Report 2013: Kid's Town

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu