Stephen Shellen (gebore 17 Junie 1957) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A River Runs Through It (1992), The Bodyguard (1992), en Gone in Sixty Seconds (2000).

Filmografie Rolprente 1984: Gimme an 'F''' 1987: Talking Walls 1988: Casual Sex? 1988: Murder One 1989: Damned River 1990: Still Life: The Fine Art of Murder 1992: A River Runs Through It 1992: The Bodyguard 1994: Stand Off 1994: Deceptions II: Edge of Deception 1999: Vivid 2000: Gone in Sixty Seconds 2001: Frozen with Fear Televisiereekse 1990: Counterstrike Televisierolprente 1991: Drop Dead Gorgeous 1994: Model by Day 1996: Rolling Thunder''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu