Douglas Smith (gebore 22 Junie 1985) is 'n Kanadese akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Percy Jackson: Sea of Monsters (2013) en in die televisiereekse Big Love (2006), Big Little Lies (2017), en The Alienist (2018).
Filmografie Rolprente 2002: Partners in Action 2003: Hangman's Curse 2004: State's Evidence 2005: Santa's Slay 2006: Citizen Duane 2013: Percy Jackson: Sea of Monsters 2013: Treading Water 2014: Stage Fright 2014: Hard Drive 2015: Evan's Crime 2017: Bottom of the World 2017: The Bye Bye Man
Televisiereekse 2003: Out There 2006: Big Love 2010: Margene's Blog 2017: Big Little Lies 2018: The Alienist
Televisierolprente 2003: Stuck in the Middle with You
Video's 2015: Ouija: Adapting the Fear
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu