Jerry Snell (1958 – 7 Augustus 2015) was 'n Kanadese akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Un zoo la nuit (1987), Map of the Human Heart (1992), L'automne sauvage (1992), en Motel (1995).

Filmografie Rolprente 1987: Un zoo la nuit 1992: Map of the Human Heart 1992: L'automne sauvage 1992: Francoeur: Exit pour nomades 1995: Motel 2005: Bone

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 1950's Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1959