Robert A. Silverman (gebore 24 Februarie 1938) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scanners (1981), Naked Lunch (1991), Waterworld (1995), en Jason X (2001).

Filmografie Rolprente 1974: 125 Rooms of Comfort 1981: Scanners 1991: Naked Lunch 1995: Waterworld 2001: Jason X

Televisiereekse 1974: Performance

Televisierolprente 1977: Maria

Video's 2004: The Ruining

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu